logo

Client Testimonials

  • Beste Salome, Ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om vir jou en al jou kollegas baie dankie te se vir julle onbaatsugtige en proffessionele hulp met die suksesvolle afhandeling van my aansoek as lid van Discovery Health se Klassieke Spaarder-Plan. Hierdie weksverhouding het by Charmaine Faul in Port Elizabeth begin, en vir my en Maranda vas die heel pad wat ons saam met julle geloop het een van aangename en vriendelike meelewing en samewerking. Gaan asseblief voort met die puil werk wat julle doen en ons sien daar na uit om nog lank van julle dienste gebruik te maak. Indien julle ooit 'n verwysing benodig vir GCI Wealth se dienslewering, kan julle sonder twyfel my naam gebruik.
    Charles P van Blommestein,